Breeders Choice Game Traders

Breeders Choice Game Traders
0 star(s) from 0 votes

Breeders Choice - wildlife marketing & sales of exotic game for wildlife farmers

Breeders Choice is ‘n Wildbemarking besigheid wat direk met die boer werk! Ons verkies om in die veld  te wees en u daar te ontmoet, sodat u as klient ook gerus kan voel om saam met ons te werk.

Ons kantoor is in Modimolle(Nylstroom) Limpopo. Die meeste van ons besigheid word vandaar gedoen, alhoewel ons in al die provinsies van Suid-Afrika werk.

Ons assisteer u met alle aspekte rondom bemarking, aankope, verkope, vang van wild en ook die vervoer daarvan.

Ons sien baie daarna uit om u te ontmoet.

> Sel:     Marius: 082 572 2499             Bertus: 082 784 7950

> E-pos: marius@breederschoice.co.za | bertus@breederschoice.co.za

Contact Information

Other Information

Other Categories:

Wildlife Traders

Related Listings:
Watts Trophy Hunting Safaris South Africa
KIZINGITI WILDLIFE
Thithombo Game Breeders
Pymat Exotic Game Breeders
Cottondale Game Ranch